|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1779 is 'n antwoord op boodskap #1771] |
So, 03 Augustus 2003 23:10 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries" wrote:
> sommer maar net...
> hehehe
>
>
Hallo Andries...
Skuus dat ek so effe weggeraak het.
Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
om hallo te sê. Verlede naweek het ek
tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
die gepingde DD...
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1786 is 'n antwoord op boodskap #1779] |
Ma, 04 Augustus 2003 19:37 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> sommer maar net...
>> hehehe
>>
>
> Hallo Andries...
> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>
> die gepingde DD...
Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
ontwikkel:-)))
Lorinda
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1787 is 'n antwoord op boodskap #1786] |
Ma, 04 Augustus 2003 19:52 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 20:37:27 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
>> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> sommer maar net...
>>> hehehe
>>>
>>>
>>
>> Hallo Andries...
>> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
>> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
>> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
>> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
>> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>>
>> die gepingde DD...
>
> Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
> ontwikkel:-)))
>
> Lorinda
>
>
Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
Tot sover as London:-)))
DD
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1788 is 'n antwoord op boodskap #1771] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:02 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 4 Aug 2003 21:04:19 +0100, "Lorinda" wrote:
>> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
>> Tot sover as London:-)))
>>
>> DD
>
> Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
> Gloudina stuur...:-))
>
> En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
> Londen nie...:-)
>
> Lorinda
>
>
LOL.... jy't nooit gesê of jy die screensaver
wat ek gestuur het geinstalleer het nie.
DD
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1789 is 'n antwoord op boodskap #1787] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:04 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:q9etivkjqgfe2ckg4hgdm5ddn547tegdbj@4ax.com...
>>
>> Pretoria, Roodepoort, ek merk dit op 'n kaart en gaan kyk of daar 'n patroon
>> ontwikkel:-)))
>>
>> Lorinda
>>
>
> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
> Tot sover as London:-)))
>
> DD
Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
Gloudina stuur...:-))
En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
Londen nie...:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1790 is 'n antwoord op boodskap #1788] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:12 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:htetiv45sccgmthev90b6sc2vc7slfm3bh@4ax.com...
> On Mon, 4 Aug 2003 21:04:19 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>> Miskien moet ek die patroon in 'n Noord Westelike rigting laat beweeg.
>>> Tot sover as London:-)))
>>>
>>> DD
>>
>> Dan kan ons uiteindelik daai foto van jou waar jy voor Big Ben staan vir
>> Gloudina stuur...:-))
>>
>> En daar is juis geen kompetisie vir die soort besigheid wat Speedy doen in
>> Londen nie...:-)
>>
>> Lorinda
>>
>
> LOL.... jy't nooit gesê of jy die screensaver
> wat ek gestuur het geinstalleer het nie.
>
> DD
Ja, ek het. Ek kan sien waarom jy daarna staar....:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1792 is 'n antwoord op boodskap #1779] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:29 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
"DD" skryf in boodskap news:oa5rivg6iuip09etogj08jmg6n6rcr4pjo@4ax.com...
> On Sun, 3 Aug 2003 19:22:33 +0200, "Andries"
> wrote:
>
>> sommer maar net...
>> hehehe
>>
>
> Hallo Andries...
> Skuus dat ek so effe weggeraak het.
> Dit is nou 01:10 en ek loer gou hier in
> om hallo te sê. Verlede naweek het ek
> tyd gespandeer in Pretoria en die naweek
> was ek die meeste van die tyd in Roodepoort.
>
> die gepingde DD...
>
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1799 is 'n antwoord op boodskap #1792] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:35 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Andries" skryf in boodskap news:bgmfk8$hff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
> verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
>
Jy het GEHEIME? Van ons?? Wat jou deur dik en dun bystaan? :-)) Het dit iets
met Speedy te doen?
Waaroor gaan die Jeugberaad? Waar gaan jy vir Fleur los?
Lorinda
|
|
|
Re: Ping> DD, ping, ping ping...... [boodskap #1803 is 'n antwoord op boodskap #1799] |
Ma, 04 Augustus 2003 20:46 |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, geen geheime. Dit is wel 'n Jeugberaad wat ek gaan bywoon Saterdag:
As jy belangstel hier is dit.
http://www.boer.co.za/beraad/beraad%202003.htm
Fleur sal maar die naweek op die plaas moet deurbring. Dis al waar ek hom
kan los. Ek gaan hom nie vir 'n waweek toegesluit in die woonstel los nie..
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f2ec21e_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Andries" wrote in message
> news:bgmfk8$hff$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek gaan hierdie naweek Pretoria toe vir 'n Jeugberaad...dis wat ek
>> verondersel is om te sê. Wat ek regtig daar gaan doen is hoogs geheim..
>>
>
> Jy het GEHEIME? Van ons?? Wat jou deur dik en dun bystaan? :-)) Het dit iets
> met Speedy te doen?
>
> Waaroor gaan die Jeugberaad? Waar gaan jy vir Fleur los?
>
> Lorinda
>
|
|
|